Rolanda toor met ons vintage-voorblaaie
Foto’s: Clinton Lubbe Galery
Byna 60 jaar later is gister se glans vandag se modes. Dit lyk kompleet asof Rolanda Marais uit 'n vintage-SARIE-voorblad stap - speels, stylvol, sjarmant. Maar kyk mooi, dis nóú se voorkoms.
![]() |
|
Inspirasie 18 Julie 1962 PELSE is hierdie winter uitspattig – Baadjie: groottes 32 – 38 |
Voorblad inspirasie
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 17 Februarie 1960 Rokke, baadjies en hoede met kant- |
LAEHALSE & KAPMOUE
“A-simmetriese neklyne en skouers sê Juanita Daniel. Bloes van sykant (R3 500), Bloes: grootte op aanvraag |
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 6 Julie 1949 Ons eerste voorblad! |
POFMOUE “Geïnspireer deur die destydse Swart bloes van organza met pofmoue Bloes: grootte op aanvraag |
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 25 Mei 1960 'Trek slordig aan en mense onthou |
STRIKKE
“Jy kan nie verkeerd wees met ’n strik Vlootblourok met strik Rok: groottes 30 – 34 |
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 12 Julie 1950 Lieflik in wol. ’n Franse model, Daniele, |
MOULOOS
“Wys slanke skouers en arms met ’n Skouerlose rok van chiffon met Grootte: op aanvraag |
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 12 Junie 1957 |
SWAAIMANTEL
“’n Swaaimantel is noodsaaklik as Houtskoolkleurige swaaimantel van Jas: groottes 8 – 16 |
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 28 Oktober 1959 |
BLOMPATRONE
“Blomme is absoluut noodsaaklik Blompatroon-rok (R1 900), Rok: groottes XS – XXL |
![]() |
![]() |
|
Inspirasie 30 Maart 1966 Kopserpe het weer hul verskyning |
LUIPERDVELMOTIEF “Die luiperdvelmotief het reeds in Serp met luiperdvelmotief (R2 900), Louis Vuitton. Luiperdvelmotiefpalm- handsak(prys op aanvraag), Louis Vuitton. Mosterdkleurige baadjie met bypassende potloodromp (R599 vir stel), TRUWORTHS. Wees ook op die uitkyk vir: Luiperdvelmotiefhandsak met blinkleerafwerking (R399), Luella. Luiperdvelmotief- serp (R290), Jo Borkett. Baadjie: groottes 30 – 42 |
- Assistent Chernelle Liedeman
- Hare Saadique met L'Oreal
- Grimering Lesley Whitby met M.A.C
Verwante artikels
-
5 Minute met Fanie Cronjé, SARIE se glans-man
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Fanie Cronjé is SARIE se styl- en sosiale redakteur en dit beteken hy is die een wat byna elke glansryke geleentheid bywoon en SARIE dan daar verteenwoordig. Hy maak ook seker dat SARIE se voorblaaie so pragtig en stylvol is.
-
Eksklusief - Agter die skerms saam met Rolanda Marais
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 2
Rolanda Marais se voorblad-sessie was gelaai van die opwinding. Want hierdie spesiale verjaardaguitgawe van SARIE moes ... spesiaal wees, om die minste te sê. Hier's 'n eksklusiewe kykie agter die skerms
-
Juanita Daniel het die "beste werk op aarde"
SARIE - Desember 2009
Juanita Daniel, internasionale kreatiewe direkteur en regisseur en veldaanbieder van De Kat-joernaalprogram op SABC3, verklap.
-
Kry Rolanda se feesvoorkoms
SARIE - Julie 2009
Grimeerkunstenaar Lesley Whitby verklap hoe sy Rolanda onder hande geneem het.
-
Rolanda Marais speel (weer) model
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Rolanda Marais het in 'n vorige uitgawe model gespeel vir SARIE en hier's die pragfoto's wat van haar geneem is. 'n Rok vir elke rol.
-
Rolanda toor met SARIE se ou voorblaaie: Agter die skerms
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 3
Byna 60 jaar later is gister se glans vandag se modes. Dit lyk kompleet asof Rolanda Marais uit 'n vintage-SARIE-voorblad stap - speels, stylvol, sjarmant.
-
Rolanda waag 'n liefdeskans
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 2
Sy sê nee vir bikini-voorblaaie en het ’n langafstand-verhouding. Rolanda Marais (Stefanie in Binnelanders) beantwoord 10 reguit vrae















































Kry jou SARIE oral, enige tyd