Modestories

Vyf jasse om die koue te fnuik

Die winter se eerste koue is die perfekte verskoning om in ’n nuwe jas te belê. Ons kies vyf stylvolle jasse wat nie die bank gaan breek nie.

Jy kan dié elegante lang jas by omtrent alles dra. Koop dit by Spree

Die oorgroot ligpienk jas werk perfek saam met noupassende jeans. Kry dit by Spree

Die jas is stylvol en eenvoudig, én in die kleur van die jaar, Marsala. Koop dit by Spree

Dis die perfekte jas om jouself snoesig in toe te wikkel. Koop dit by Spree

’n Nousluitende jas lyk altyd gesofistikeerd, en is ideaal om kantoor toe te dra. Dié ligte kameelkleurige jas is veelsydig en pas by byna alles. Spree

Lees ook