FOTO Instagram @kensingtonroyal

FOTO Instagram @kensingtonroyal

Modestories

Watter koninklike se styl pas by jou?

Koninklikes kan ook ons styl-ikone wees! Die SARIE-modespan is mal oor koningin Letizia van Spanje en die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, se styl.

Ons vergelyk hul styl en leer lesse wat ons ook kan toepas!

Styl: Letizia het ’n moderne styl en hou van leer- of kunsleer-items.

 

Bykomstighede: Kate se gunsteling-bykomstigheid is ’n hoed.

 

Monochroom: Kate en Letizia is glad nie bang om van kop tot toon in een kleur geklee te wees.

 

Silhoeët: Hulle is ook nie skaam om noupassende-rokke te dra nie.

 

Weer ’n keer: En hulle dra ook dikwels dieselfde items oor en oor. 

 

Kate se gunsteling-kleur is definitief koningsblou. Sy het ook die rok al meer as een maal gedra.

 

Skoene: Punt-hakskoene is ook dié koninklikes se gunsteling.

Ons gunsteling-uitrustings

Letizia

Kate 

Wie se styl is jóú gunsteling?

  • Kate Middleton
  • Koningin Letizia