Foto: instagram / @mayaloyez

Modestories

Wen-kombinasie: Jeans en ’n rok

Het jy ook dikwels hierdie penarie? Jou jeans is in die kol, maar jy’s nou keelvol vir al jou toppies. Daar’s gelukkig ’n oplossing. Dra ’n rok bo-oor jou jeans. Jy lees reg!

Hierdie kombinasie kan vir minstens vyf uitrustings sorg:

1. Slooprok

Om jou jeans met ’n wit t-hemp te dra is ’n klassieke kombinasie. Dra dit saam met ’n slooprok en jy’t ’n wenner!

2. Oorvou-maksirok

Dís ’n stylvolle kombinasie wat perfek vir die naweek is.

Happy weekend everyone #itstheweekend A post shared by Fatima Mackovic Makhlouf (@fatimamac) on

 

3. Rok met ’n spleet

Hoe rooier hoe mooier! Hierdie kombinasie sal jou jeans ook meer wys.

Lady in red #falltrends #red #redlips #dressoverjeans #brilliant A post shared by Tara Luizzi (@tarastylesdc) on

4. Gestreepte rok

’n Gestreepte rok met blou skakerings kan sorg vir ’n 10/10-voorkoms.

5. Rok + polonek= perfek!

Hierdie kombinasie is geskik vir herfs. Dra ’n polonek saam met jou rok en jeans.

 

Lees nou

John en Chrissy se Marokkaanse vakansie

Ashley Graham: 3 rokke perfek vir kurwes

5 wenke om kop te hou as geldsake knyp