FOTO Instagram / @Burberry

FOTO Instagram / @Burberry

Modestories

Wêreld gons oor Burberry-fliek

Daar kom af en toe ’n kortfilm oor jou pad wat letterlik jou asem wegslaan. Dié een van die modehuis Burberry is so ’n fliek. 

The Tale of Thomas Burberry gee ’n blik op die lewe van die ontwerper Thomas Burberry. Nie net het hy die modehuis begin nie, maar is ook bekend vir die ontwerp van die ikoniese trench-jas.

Britse akteurs Domhnall Gleeson, Sienna Miller en Lily James is in dié kortfilm te sien.

Kyk die kort fliek:

Dink jy ook die fliek moes langer gewees het?