sr1205_modehoof_4_small
Modestories

Winter 2012: Patroonmal mode en skoonheid

DIE INSPIRASIE


 

Sagte grimering is so reg in die kol by jou patroon-uitrustings. Ja, rooi lippe werk wel en lyk goed as jy die selfvertroue het, maar hou dan die res van jou gesig neutraal. Grimeerprodukte in die pastel-palet is die antwoord. Met jou voorkoms sag is jy gereed vir uitspattige, sjiek mode-kleurkombinasies.


IN DIE WINKELS


In die Sarie.com Winkel


Lizetteooptoonhakke van leer (R900), Sam Star by sarie.com

Skilderserp (R250), SARIE by sarie.com

Marina-rok met bypatroon (R850), Jenja by sarie.com

Ander winkels

  • Katoenvlermuishemp met kolpatroon (R1 659), Diesel Pouveermotief-harembroek (R350), The Lot
  • Slooprok met vispatroon (R395), Wardrobe Maksiromp met chevronpatroon (R380), TRUWORTHS

  • Hoëhakke met chevronpatroon en enkelbandjie (R349), Queue
  • Gestreepte chiffonhemp (R649), Sissy Boy

  • Gekleurde breë plastiekarmband (R345), amberkleurige plastiekarmbande (R245 elk) en koraalpatroon-armband van plastiek (R395), Slate
  • Blompatroonring (R600), Ayala Bar

Chevronpatroon-palmhandsak (R420), Lulu Belle

IN JOU GRIMEERSAKKIE

Vir kleur wat lank hou, Dior Couleurs Garden Edition Couture Colour Eyeshadow Palette in Garden Roses 841 (R610)

  • Revlon Custom Eyes in Sweet Innocence (R170)
  • Blosser én verbronser, Sisley Palette Orchidée
    (R814, uitsoektakke van Edgars)

Oë glim, Lancôme Ombre Absolue Palette Radiant Smoothing Eye Shadow Quad in Baby Pop (R430)

Mooi genoeg om uit te stal, Guerlain Les Roses 4 Colour Eye Shadow (R605)

KYK NOU! Winter-trends 2011