Winter 2012: Patroonmal mode en skoonheid
Balanseer die vrolike mengelmoes van kleure enmotiewe in jou klerekas met ’n grimeerpalet in sjiek skakerings van pastel. Sterk, helder patrone is oral te sien en botsende motiewe word kreatief saam gedra. Ontwerpers kry inspirasie uit alle uithoeke van die wêreld: Afrika, Japan, Suid-Amerika én Indië.
DIE INSPIRASIE




Sagte grimering is so reg in die kol by jou patroon-uitrustings. Ja, rooi lippe werk wel en lyk goed as jy die selfvertroue het, maar hou dan die res van jou gesig neutraal. Grimeerprodukte in die pastel-palet is die antwoord. Met jou voorkoms sag is jy gereed vir uitspattige, sjiek mode-kleurkombinasies.
[box:full:red:both]
IN DIE WINKELS
[/box]

Lizetteooptoonhakke van leer (R900), Sam Star by sarie.com

Skilderserp (R250), SARIE by sarie.com

Marina-rok met bypatroon (R850), Jenja by sarie.com
Ander winkels


- Katoenvlermuishemp met kolpatroon (R1 659), Diesel Pouveermotief-harembroek (R350), The Lot
- Slooprok met vispatroon (R395), Wardrobe Maksiromp met chevronpatroon (R380), TRUWORTHS


- Hoëhakke met chevronpatroon en enkelbandjie (R349), Queue
- Gestreepte chiffonhemp (R649), Sissy Boy




- Gekleurde breë plastiekarmband (R345), amberkleurige plastiekarmbande (R245 elk) en koraalpatroon-armband van plastiek (R395), Slate
- Blompatroonring (R600), Ayala Bar

Chevronpatroon-palmhandsak (R420), Lulu Belle
IN JOU GRIMEERSAKKIE

Vir kleur wat lank hou, Dior Couleurs Garden Edition Couture Colour Eyeshadow Palette in Garden Roses 841 (R610)


- Revlon Custom Eyes in Sweet Innocence (R170)
- Blosser én verbronser, Sisley Palette Orchidée
(R814, uitsoektakke van Edgars)

Oë glim, Lancôme Ombre Absolue Palette Radiant Smoothing Eye Shadow Quad in Baby Pop (R430)

Mooi genoeg om uit te stal, Guerlain Les Roses 4 Colour Eye Shadow (R605)
KYK NOU! Winter-trends 2011



































Kommentaar