Modestories

Halssnoere ou nuus – dít dra jy nou

Winter is hier en al wat ons wil doen, is die koue trotseer. Daarom groet ons vir eers ons halssnoere en dra ’n warmer opsie om die nek – serpe. Hierdie seisoen is daar  ’n nuwe serp wat jy móét hê …

Dié serp is heelwat kleiner as die tradisionele groot of baie lang winterserpe wat ons gewoonlik dra. Dit is ongeveer 50 x 50 cm en jy kan lekker kreatief daarmee wees.

Ons het gaan kyk na straatstyl die wêreld oor vir inspirasie hoe om die kleiner serp te dra.

#1 Dra dit soos ’n halssnoer los om jou nek, met net een knoop

Little Paris Girls! #beckermangirls #beckermansinparis

A photo posted by Cailli Beckerman Sam Beckerman (@beckermanblog) on

#2 Draai die serp van voor na agter, bring punte terug na voor en knoop

#3 Informeel saam met n rok, tekkies en lang fyn halssnoere

#4 Die serp gee interessantheid aan ’n rok bo-oor n broek

#5 Dra dit saam met jou gunsteling-jeans en trui

10 van die beste klein serpies

Syserp met slangpatroon

Serp , Country Road by Woolworths

Syserp (R299)

Serp , Witchery by Woolworths

Kolletjiepatroon-serp (R69)

Serp , Zando

Serp met paisley-patroon (R249)

Serp , Country Road by Woolworths

Serp met paisley-patroon (R249)

Serp , Country Road by Woolworths

Turkoois blompatroon-serp (R69)

Serp , Zando

Slangpatroon-serp (R299)

Serp , Witchery by Woolworths

Kleurryke patroonserp (R225)

Serp , Poetry

Syserp (R225)

Serp , Poetry

Vlootblou serp met paisley-patroon (R349)

Serp , Witchery by Woolworths