Modestories

Dié Zara-hemp is 3-in-1!

Hoe slim is dié Zara-hemp nie?

Jy kan dit op drie maniere én oor drie seisoene dra. Boonop lyk dit of rooi dié kleur van die jaar gaan wees! Die veelsydige hemp kos R629.

Zara lookbook Foto: www.zara.com

Kyk net die drie stylvolle maniere waarop jy die Zara-hemp kan dra:

Zara

Zara

Zara

Hierdie hemp sal eersdaags in Zara-winkels beskikbaar wees!

Zara, R629