t_body_gorgeous
Mode

Begin op die regte noot

Met hul fokus op innovasie, styl en gemak, het Triumph ‘n bra vir elke geleentheid. Prakties, sportief en sexy, noem dit op, dis daar. En die nuwe herfs/winter 2012-reeks, genaamd Beautiful Moments, bevat vier kategorieë:

Maximizer: Vir enige vrou wat haar bates (‘n deeglike!) hupstoot wil gee.

Everyday: Gemaak met silhoeët en gemak in gedagte.

Body Gorgeous: Dié nuwe reeks is spesiaal vir vroue met groter borste. 

Triaction: Die alombekende sportbra’s.

Besoek www.triumph.com.za vir meer inligting.