Ons hou van

10 moet-hê-skoene vir die res van die winter

Die winter is nou amptelik verby die halfpadmerk. Maak seker jy trotseer die res van die koue maande in styl met een van dié skoene uit die SARIE-winkel binne Spree

Gestreepte inglip-seilskoen. Koop dit by Spree

Hoëhakskoen in swart-en-wit. Koop dit by Spree

Gemaklik en tog deftig. Koop dit by Spree

Roomkleurige puntskoen met 'n effense hak. Koop dit by Spree

Swart suède-enkelstewel. Koop dit by Spree

Plat puntskoen in beige-wit-en-swart. Koop dit by Spree

Elegante suède-hakskoen met veters beskikbaar by Spree

Prettige tierstreep-tekkies in goud-en-swart. Koop dit by Spree

Stylvolle roomkleurige punthakskoen met swart detail. Koop dit by Spree

Klassieke swart hakskoen beskikbaar by Spree

*Al dié skoene was steeds in voorraad toe ons dié artikel gepubliseer het.