FOTO: Instagram @kellyosbourne

FOTO: Instagram @kellyosbourne

My troeteldiere

5 modieuse honde by New York Modeweek

Dis nie vir ons almal beskore om New York Modeweek by te woon nie, maar dié 5 honde het hul plek in die voorste ry ingeneem saam met hul bekende eienaars. Nogal nie ’n slegte hondelewe nie!

Kelly Osbourne en Poly O

Kelly se ander hond, Nancy, is gewoond daarin om in duur handsakke te speel!

#Nancy was acting so cool on the ✈️ today she played hide and seek with every person that walked past!!!!

A photo posted by Kelly Osbourne (@kellyosbourne) on

Die ontwerper Lela Rose en Bobbin

Aktrise Gina Naomi Baez en Tinkerbelle

Julia Pasternack en Baby Konjo. Baby hou die Guinness-wêreldrekord vir die vinnigste hond op twee voorpote.

Die ontwerper Katharine Polk en haar bulhond Jonesy

Sal jy jou hond na ‘n modeweek neem?

  • JA
  • NEE