news_image_june09
Ons hou van

Aanlyn koop

‘n Webtuiste perfek vir enige modeslaaf, óf vir die wat nie die warboel van ‘n winkel wil hanteer nie.

Die klere word op kleremakerspoppe afgeneem, met onderskrifte wat elke item beskryf – van kleur tot prys. Daar is tops (vanaf R345), broeke (vanaf R300), baadjies en jasse (vanaf R800) asook rokke (vanaf R400). In die tabuleerder “Wat is nuut” word al die nuutste items aangedui. Nou kan jy mooi klere koop in die gemak van jou eie huis!

 Vir meer inligting: 084 712 5837 of www.labelwear.co.za.