e18848_a_gym_tracktoprz
Ons hou van

Aktief wees

Die winter se geniepsige angel is nog lank nie getrek nie, maar begin solank jou klerekas vir die warmer dae beplan met Adidas se somer-reeks wat reeds einde Julie in die winkels beskikbaar sal wees. Van mooi tops met ritssluiters tot mooi gedrapeerde moulose toppies sal jou solank ‘n afspraak met die gimnasium laat maak as jy tot dusver hierdie winter laks was. Hou ook jou oë oop vir Adidas se swemreeks wat later vanjaar bekend gestel word.

Vir meer inligting, kontak 021 468 7600, 011 684 1744 of besoek www.adidas.com.