Ons hou van

Alle oë op jou middel

By groot modegeleenthede soos die MTV-Fliektoekennings was dit volop. En bekendes soos Charlize Theron en Emma Stone, tans in die fliek The Amazing Spider-Man, is al met dié nuwe snit met sy kenmerkende “val” opgemerk. Peplum-mengelstoftop met blompatroon (R120), Fashion Express.

Vir meer inligting, skakel 021 938 1911