anne_hathaway_tods_handbags_ad_campaign_01
Ons hou van

Anne Hathaway die gesig van Tod’s

Die beeldskone aktrise Anne Hathaway is die gesig van Tod’s se winter 2011- en somer 2012-reekse. Die Italiaanse modehuis Tod’s is bekend is vir hul skoene en handsakke.

Volgens ‘n onderhoud in die Telegraph het Anne die volgende te sê:

“Die ontwerpe is klassiek en die stof van die hoogste gehalte. Dit beteken dat, nes ‘n mooi vrou, dit met die jare beter, maar nie ouer nie, word.”

 Kyk hier vir ‘n kykie agter die skerms van Tod’s se winter 2011-reeks: