Ons hou van

Chanel vat die mode strand toe

Die nuwe versameling is modern met ‘n wit diepsee-gevoel en onverwagse sportelemente. Die eenvoudige swart-en-wit foto’s is self deur Karl Lagerfeld geskiet by die Hôtel du Cap-Eden-Roc in Antibes, Frankryk. Die modelle Saskia de Brauw en Joan Smalls lyk elegant in hulle Chanel-uitrustings waar hulle soos gimnaste by die see poseer.

Kyk hier vir agter-die-skerms van Chanel se somer 2012-advertensie veldtog:

‘n Onderhoud met Karl Lagerfeld van Chanel: