black_swan_001
Ons hou van

Ballet-inspirasie ná Black Swan-sukses

 

Dis oral op die loopplanke en ook in ons winkels te sien.

En onlangs het die fotograaf Jacques Weyers van die agentskap Infidels kragte met die Kaapstadse Stadsballet en die topmodel Charlbi Kriek saamgespan om dié pragfoto’s vir die kwartaallikse nistydskrif Private Edition te neem.

Ons het daarvan te hore gekom en móés dit net vir julle wys.

Charlbi KriekCharlbi Kriek

Charlbi KriekCharlbi KriekCharlbi Kriek

Charlbi KriekCharlbi KriekCharlbi Kriek