dsc_8721cmyklow_3_
Ons hou van

’n Stylvolle winter met Marion and Lindie

Marion and Lindie se 2012-winterversameling weerspieël praktiese luuksheid, met die fokus op vroulikheid en gesofistikeerdheid. Die vleiende silhoeëtte sluit in kleurskakerings van woudgroen, maroenrooi en al die lieflike juweelkleure – ’n moet vir die koue maande.

Hul advertensieveldtog se swart-en-wit foto’s is eenvoudig en foutloos, en pas perfek by die reeks se minimalistiese styl.

Agter die skerms van Marion & Lindi se winter-reeks: