Ons hou van

Berf jou ma

Oor twee weke breek hierdie datum aan. As jy opsoek is na iets as ‘n geskenk, is die moedersdag-gelukbringer (R350) perfek om by ‘n bestaande armband of halssnoer te voeg. Die hartvormige-gelukbringer is van sterling silwer met die woord “ma” in ag verskillende tale.

Vir meer inligting besoek www.pandora.net of skakel 011 706 2377