sr1108brush2_shad
Ons hou van

Blou is nóú!

M.A.C se nuus dat blou skadu weer op oë gaan pryk, het ons laat dink: blou > water > parfuum >
denim > Elvis. En só is die blou-en-denimkonsep vir dié maand se skoonheid-, kos en modeblaaie gebore.

Selfs die storie oor die Idols-wenner, Elvis Blue. Blou se krag lê in sy kalmte – g’n wonder nie dat cerulean (die skakering van lug) in 2000 as die kleur van die nuwe millennium gekies is!

Só het blou ons Augustus-uitgawe geïnspireer:

MODE SKOONHEID WOON KOS ELVIS BLUE
So sag soos Denim   Sak van Denim Herderspastei Elvis Blue