sr1102_s_seksie_51_
Ons hou van

Bra mooi!

Ook nie net ‘n stukkie kant of ‘n bandjie wat wys nie, maar korsette en bustiers (stywe skouerlose toppies) wat die kollig steel.

Maar wie kla? Albei gee ‘n Hollywood-middellyf en maak mooi met skouers en halslyn.

Reël nr. 1:

Kies ‘n neutrale kleur met minimale verfraaiing. Marie Antoinette-oordaad werk nie! Of dra saam met ‘n baadjie en jeans vir 2011-elegansie.

Hou jy van mooi onderklere?

Dis byna op dieselfde vlak as mooi skoene . . . 
my hele maand se pay is joune! – Christelle Neveling op SARIE se Facebook-blad.

 
Graduate Show Heni Graduate Show Graduate Show
Beige snyersbaadjie
van katoen
R2 500
Sally Moinet
021 434 9510.
Groottes: 32 – 40
Eenstuk-korset
R1 600, KlûK CGDT
083 377 7780.
Groottes: 30 – 40
Reguitpyp-
jeans
R599,
Hurley 021 425 4173.
Groottes: 30 – 38
Vergulde
halssnoer met
glasstene R299,
Accessorize 021 447 7718.