k0j2312000_pr01
Ons hou van

Calvin Klein se ck-horlosie

In die 90’s het Marky Mark – oftewel Mark Wahlberg – en Kate Moss ons bekoor in ck-onderklere en -reukwater.

Maar byna 20 jaar later is die bekoring op ons arms! Tydloos en elegant is dié horlosie van vlekvrye staal met ‘n bandjie wat geïnspireer is deur ou stede se klipstrate.

* Skakel 011 669 0630 vir meer inligting.

  • heila

    Sjoe, dis n pragtige horlosie….