calvin_klein_collection_w_f12_021612_ph_leccadan_25
Ons hou van

Calvin Klein by New York-modeweek

Spesiale gaste soos Rooney Mara, Emma Stone en die Hollandse supermodel Lara Stone het die vertoning bygewoon en het almal ‘n Calvin Klein-uitrusting aangehad.
Rooney Mara en Emma StoneLara Stone
En die nuwe Calvin Klein-reeks verteenwoordig tydlose straatstyl. Die lyne is vroulik en afgerond, maar die snitte modern. Die seisoen se klassieke swart is duidelik deur die hele reeks te bespeur met tikkies rooi, beige en pienk. Middellywe is geaksentueer deur metaalkleurige gordels. Die meng van teksture soos leer, chiffon en blinkers het die eenvoudige snitte ‘n unieke, kontemporêre gevoel gegee.
Dit is wat jy winter 2013 kan verwag: