Ons hou van

Cameron Diaz se tydlose styl

Bekendes soos Leonardo Dicaprio, Maria Sharapova, F1-renjaers Lewis Hamilton, Jenson Button en die akteur en renjaer Steve McQueen is van die sterre wat al hul glans aan dié horlosiemaak verleen het.

Nou is Cameron is die muse van Tag Heuer se nuwe Link Lady-horlosie.Oor dié horlosie van gepoleerde staal met diamante, sê sy:

  “Ek wil ‘n horolsie hê wat meer doen as om my te wys hoe laat dit is. Dit moet my gunsteling juwelierstuk wees! Die nuwe Link Lady is modern, maar tydloos, sexy en elegant. Dit werk vir my net so goed op die rooi tapyt as in my alledaagse lewe.”

TAG Heuer se LINK LADY

‘n Kyke agter die skerms na  Cameron se nuwe Tag Heuer-advertensie:

Vir meer inligting oor die horlosie, kontak: press@tagheuer.com