Ons hou van

Charlene se trourok

Die ontwerper van Charlene se trourok is Giorgio Armani, wat haar al vele kere aangetrek het. Hy omskep haar gereeld van sportiewe atleet tot koninklike glans en grasie en daar word bespiegel dat sy ‘n “fuss-free chic”-rok gaan aanhê.

‘n Kykie na die Italianer se vorige trourokke gee ons ‘n aanduiding van wat ons kan verwag. Sy is al gesien in rokke met verskillende skouerbande en ons wonder of sy ons gaan verras en dalk iets anders probeer?

Klik hier vir meer foto’s

[box:full:grey:both]

Ons is ook opgewonde dat SABC3 om 14:30 Saterdag, 2 Julie, die troue, The Royal Monaco Wedding, gaan uitsaai.

[/box]