Ons hou van

Charlize vs Kristen: Wie dra dit die beste?

Charlize Theron het dit eerste gedra by die Londense première van Snow White and the Huntsman – die fliek waarin sy teenoor Kristen Stewart speel. Theron se Dior-skepping van tulle het ‘n amper gotiese gevoel gehad.

En by die Twilight Breaking Dawn
 Part 2-première in Los Angeles was
 dit Kristen se beurt – dié keer in ‘n Zuhair Murad-skepping.

Kristen Stewart

WIE DINK JY HET DIT DIE BESTE GEDRA?

  • Celia

    Charlize weet maar net hoe!