image003
Ons hou van

Vroulik en sensueel

Top-gehalte afwerking en vroulike detail is heel bo aan die lys vir Christies Lingerie. Daar is ‘n wye verskeidenheid kleure en ontwerpe in duursame materiale. Items word afgerond in fyn borduurwerk van kant en tulle.

Die reeks spog met japonne, pajamas en onderrokke –  iets vir elke vrou, van swart en wit, pastel en sag tot blompatrone.

Uitgesoekte items beskikbaar by Inner Secrets Lingerie.

V&A Waterfront (021 418 8513)
Piazza St John’s Seepunt (021 433 1029)
Cavendish Square Claremont (021 674 3922)