fdbq_b7v1_01_001_ip
Ons hou van

Daikin-lugversorger

Met die nuwe slim lugversorger van Daikin kan jy heelwat krag bespaar. Dit skakel outomaties oor na ekonomiese verbruik wanneer niemand in die vertrek is nie en skakel weer teen volsterkte aan wanneer iemand binnekom. Jy hoef jou dus nie te bekommer om elke keer te onthou om die lugversorger aan en af te skakel nie.

Kontak 0860 daikin vir meer inligting of besoek www.daikin.co.za vir jou naaste handelaar.