sr0906styldinge34
Ons hou van

Die ikoniese Jackie O-handsak

Die vorm van die sak is nog dieselfde, maar dis groter met lang leer-tossels en bamboes-detail, en oorgroot stiksels. Bekyk dié ikoniese handsak (vanaf R29 000) van eksotiese leer by Gucci-winkels. Beskikbaar in pers, groen, rooi, wit en tradisionele leer-kleure.

Vir meer inligting, kontak 011 784 2597 of 021 421 8800, of besoek www.gucci.com.

Of gaan soek by TRUWORTHS vir iets soortgelyks (vanaf R350).