Ons hou van

Dis tyd om ons ma’s te bederf

Moedersdag is om die draai en dit is tyd om hierdie spesiale vrou, Mamma, te bederf. SAARTJIE shopEk is mos baie lief vir aanlynkopies en het besluit om te gaan kyk wat daar alles beskikbaar is vir ons ma’s.

Die Moedersdaggeskenke is in 3 kategorieë ingedeel: Vir ’n kerkmuis-begroting (R150 en minder), medium-begroting (R300 – R800) en vir ’n Oppenheimer-beursie wat kan splurge (bo R1 000).

Ek het ook gister geblog oor geskenke onder R200. Kyk daarna HIER.

Dít is wat ek alles gevind het

R150 en minder: Blomme

Rose van Woolworths

R150 en minder: Pantoffels

Slippers van Truworths

R150 en minder: Armband

Armband te koop by SARIE se aanlynwinkel by sarie.com/spree

R150 en minder: Sjokolade

R150 en minder: Serp

Serp (ook beskikbaar in swart) beskikbaar by SARIE se aanlynwinkel by sarie.com/spree

R150 en minder: Handsak

Rooi handsak van Mr Price/MRP.com

R300 - R800: Red Door

R300 - R800: Serp

Serp van Country Road by Woolworths

R300 - R800:

R300 - R800: Trollbeads-armband of halssnoer

Kraaltjie van Trollbeads

R300 - R800: Kombers

Kombers by Mr Price/MRP.com

R1 000 en meer: Halssnoer

Halssnoer van Trollbeads

R1 000 en meer: Jas

Jas van Country Road by Woolworths

R1 000 en meer: iPad4

Ipad 4 by kalahari.com