dis_weer_modeweek
Ons hou van

Dis weer modeweek en sarie.com is daar!

Dis wat jy kan verwag!

Besoek sarie.com daagliks om te sien wat die ontwerpers vir somer 2012 opgelewer het.  Ons wys ook daagliks die straatmodes direk van dié modeweek.

Volg ons ook op twitter@amariacarstens en @chris_viljoen vir die nuutste gebeure by die modeweek of besoek www.afi.com vir meer inligting.

  • VEE

    DIE DAME MET DIE SWART KOUSE EN SWART HANDSAK MET BRUIN SKOENE………..IS VERKEERD!