Sonbril uit die SARIE-winkel
Ons hou van

DIY-Donderdag: Stoor jou sonbrille maklik

Is jou sonbril altyd soek? Lê dit iewers in ’n handsak en kry lelike krapmerke? Hier is ons vinnige en maklike oplossing om jou sonbrille te stoor …

Kenners meen dat jy elke dag jou sonbril moet dra en in ’n goeie paar moet belê. (Lees meer HIER oor oog-gesondheid.)

Maar hoe gemaak om jou gunsteling-pare te stoor? Volg dié maklike stappe en maak self ’n stoorplek uit ’n draadhanger vir jou brille.

Stap 1

FOTO: Stap 1 (Luzanne van der Watt)

FOTO: Stap 1 (Luzanne van der Watt)

Stap 2

FOTO: Stap 2 (Luzanne van der Watt)

FOTO: Stap 2 (Luzanne van der Watt)

Bêre die hanger in jou klerekas of maak ’n interessante uitstalling van jou sonbril-versameling. Hang die hanger teen jou muur en versier met ’n pragtige lint. Dit kan ’n oulike fokuspunt teen jou muur wees.

FOTO: Endproduk (Luzanne van der Watt)

FOTO: En siedaar!  (Luzanne van der Watt)

Sonbrille in foto’s van Sunglass Hut

SARIE se aanlynwinkel het ook prag-sonbrille in die seisoen se nuutste modes.

Sonbrille in die SARIE-winkel