41
Ons hou van

Franse flair

Ontwerpe in die reeks is gemaklik, tydloos en prakties met hier en daar ’n tikkie uniekheid. Die outentieke style word gekenmerk deur ’n plattelandse flair.

Vir dié seisoen is daar onder meer ’n trendy trui van gehekelde blokkies en tekkies met fluweellinte en interessante patroondetail. Tennisskoene in ’n volledige kleurreeks en handsakke in allerhande groottes is ook te kry. 

Kry die nuutste Bensimon-produkte by:

Lucky Fish: 011 726 8386, That’s It: 011 268 6674 en Toast & Co.: 011 325 5184