situ
Ons hou van

Gee jou diamante ’n ‘makeover’!

Situ vier diamante in die maand van Mei. Dit beteken dat jy nog 3 dae oor het om gebruik te maak van hul promosie waar jy jou ou diamante na ’n Situ-juwelier kan neem en kies uit die beskikbare ring-style! Situ sal jou diamante nuwe lewe gee deur hul moderne tegnieke en interessante ontwerpe teen slegs R2500! Jy het net nog 3 dae, so jy sal moet spring!

Vind Situ by een van die volgende adres:

Kaapstad:

Olive Green Cat
76 Church st
Cape Town CBD
info@olivegreencat.com
(021) 424 1101 / 2