Ons hou van

Gemaklike skoene

Die moderne weergawe het ‘n mengsel van teksture, kleure en interessante detail. Kies die styl wat die beste werk vir die kantoor en nog ‘n paar wat perfek is vir naweek-gemak.

Die balletstylskoen is ook bekendes soos Katie Holmes se keuse.

Balletstylskoene (vanaf R550), Ninon. Skakel 084 680 3995 of 021 461 8312 vir meer inligting. Besoek ook www.ninon.co.za