geskenke
Ons hou van

Geskenk-idee van die dag

Geskenke koop, kan ’n naelbytervaring word. Die winkels is vol, jy het nie baie tyd nie en geskenke is duur. SARIE se skoonheidspan help om die koop van geskenke die jaar ’n spanningsvrye proses te maak met top-idees.

nommer 5Maak seker die man in jou lewe se badkamerkassie is vol skoonheidsprodukte vir 2014 met oulike geskenkpakke vir Kersfees. Dove Men + Care Extra Fresh Kit (R90) is ’n nuttige toiletsakkie met die Extra Fresh Body & Face Wash (250 ml), Extra Fresh Anti-Perspirant Deodorant (150 ml) en Extra Fresh Body & Face Bar (90 g).

FOTO: verskaf

FOTO: verskaf

Bederf hom met dié geskenkpak of met NIVEA MEN Sensitive Cool & Calm Gift Pack (R170, by Clicks). Dié keer kry jy ’n toiletsakkie vol produkte van NIVEA – die NIVEA MEN Sensitive Shaving Gel (200 ml), NIVEA MEN Sensitive After Shave Splash (100 ml) en NIVEA MEN Sensitive Shower Gel (250 ml).

FOTO: verskaf

FOTO: verskaf