10b_13_1273_sag
Ons hou van

Goue detail

Laat die aandag op jou hande val deur ‘n metaalring met piramide-tekstuur (R249), Accessorize.

Metaalring Accessorize

Bonkige armbande bly in die kollig. Vergulde kettingarmband (R240) Tessa Design.

Kettingarmband Tessa Design

Beklemtoon jou mooi halslyn met ‘n vergulde halssnoer (R299), Seqouia.

Halssnoer Seqouia

Wees glansryk in kandelaar-oorbelle van metaal en kunsperels (R199), Accessorize.

Kandelaar-oorbelle Accessorize