2010celmisssarz
Ons hou van

Haarstukke gewild by Vodacom Durban July

Hoede het egter vanjaar aan die korter end getrek het, met groot haarstukke soos blomme wat groter aftrek gekry het. Onder die bekendes wat dié skouspel bygewoon het, was die swemmer Ryk Neethling, die sanger Danny K, ‘n voormalige Mej. SA, Tatum Keshwar, die huidige kroondraer, Nicole Flint, asook Mnr. SA, Stephen Segal, en sy vrou, Ade.

Vir soortgelyke haarstukke (vanaf R299), besoek Accessorize (021 447 7718).
Haarstuk van Accessorize