page_18601326678931
Ons hou van

Het Jy Gehoor?

‘n Stilis vir die Hollywood sterre is ‘n mode konsultant asook beste vriend vir die klient. Maar dan is daar ook die ander rolle wat jy moet speel. ‘n Stilis moet smeek, dreig, baklei en doen net wat jy kan om ‘n ontwerpers-rok en bykomstighede verniet/ goedkoper aan die hande te kry sodat jou ster-klient (of die film studio) nie daarvoor hoef te betaal nie. En die stilis moet gereeld ook opdok vir die uitrusting… As die film maatskappy nie vir die huur van ‘n rok wil betaal nie, beteken dit die aktrise sal definitief ook nie, en dan sal sy ‘n stilis vra om haar verniet aan te trek in ruil vir die publisiteit.

Die stilis Philip Bloch erken dat meeste van sy top kliente betaal nooit nie. “Om eerlik te wees, Salma Hayek betaal nie ‘n sent nie. Nie in al die jare wat ons twee saam werk nie. Ons was net beste vriende.”

Hier is ‘n opsomming van Charlize se uitrusting by die 2012 Golden Globes:

Cartier kopband van die jare 20’s:
Werd: $2.5 miljoen
Wie het hiervoor betaal? Niemand, dit was vir haar geleen.
Wie hou dit? Cartier

Grimering:
Werd: $251 se produkte en ten minste $1,500 vir die grimeer kunsternaar (Shane Paish)
Wie betaal hiervoor? Dior

Hare:
Werd: $79 se produkte en ten minste $400 vir die haar stilis (Angileri)
Wie betaal hiervoor? Paramount Pictures

Cartier witgoud oorbellle:
Werd: $76,525
Wie het hiervoor betaal? Niemand, dit was vir haar geleen.
Wie hou dit? Cartier

Cartier white-gold-and-diamond earrings
Worth: $76,525
Who paid for it: No one—a loan.
Who keeps it: Cartier.

Christian Dior couture gown
Worth: About $30,000
Who paid for it: No one. Dior lent the dress to Theron.
Who keeps it: Dior.

Vintage Cartier brooch from 1951
Worth: About $1.5 million
Who paid for it: No one—a loan.
Who keeps it: Cartier.

Cartier platinum and diamond ring
Worth: $3,950,000
Who paid for it: No one—a loan.
Who keeps it: Cartier.

One-of-a-kind Dior couture handbag
Worth: About $20,000
Who paid for it: No one—a loan.
Who keeps it: Dior, most likely.

Givenchy spring 2012 shoes
Worth: $1,150
Who paid for it: Likely a gift from Givenchy.
Who keeps it: Theron.

Total “cost” . . . . . . . . . $8,079,905
Cost to Theron . . . . . . . . . . . . . . $0

To read more about the oodles and oodles of money that go into being a celebrity, click here.