minnetonka_moccasin_1
Ons hou van

Hollywood skoene, nou beskikbaar in Suid-Afrika!

Die “bo-ho” reeks wat bestaan uit stewels, sandale en sjiek mokassins is so kenmerkend en eg aan Amerikaanse styl. 

Vele bekende gesigte insluitende Kate Moss, Kourtney Kardashian, Nicole Richie en Miley Cyrus het al almal die populêre suede Minnetonka stewels met drie-lae fraiings, afgewerk met kant aan die buitekant, en rubber sole gedra.

Nog ‘n gunstelling is die oprygbare suede enkel stewels ook met fraiing-afwerking.  Die sterre is nie verniet dol na die skoene nie.  Die stewels met hul stewige rubber-sole, ronde toon vorm, en stiksels in kontrasteurende kleure aan die basis, is blykbaar nie net baie stylvol en aanpasbaar by enige uitrusting nie maar ook baie gemaklik –  en jy sal verseker jou mode-stempel afdruk met só ‘n paar.

Jy kan ook nou dié stewels aanskaf in Suid-Afrika vir jou winter-skoenkas.

Vir meer inligting skakel