Ons hou van

Jasse

‘n Militêre jas was onmisbaar in Stefania Morland se winter 2010-reeks by die Audi-modeweek in Johannesburg.

Ontwerper Jenny le Roux van Habits ken haar jasse. Watter jas is dié winter jou gunsteling?

 

My wol-en-kasjmierjas in ‘n militêre styl.
Dis tydloos.
Jenny le Roux van Habits

 

 

Watter jasstyl vir die volgende figure:

 

Uurglas

Die militêre jas. Dink Greta Garbo en maak die belt styf, styf vas.

 

Breë heupe

Soek ‘n jas wat nie te styf sit nie. ‘n Groot spleet agter is sexy en gee meer ruimte waar jy dit nodig het.

 

Groot borste

Kry ‘n enkelbors-jas. Oorknoopjasse het te veel materiaal waar jy dit nie nodig het nie. Dra die jas los.

 Steenkleurige jas (R825) ,BOMBSHELL  Beige jas (R2599), NICCI BOUTIQUE  Pers jas (R600), DONNA CLAIRE

 

  • duCmzp hhdkkmggfewp, [url=http://undgizywsrxo.com/]undgizywsrxo[/url], [link=http://jyreesdjmawi.com/]jyreesdjmawi[/link], http://qrhasdihuvkm.com/