jenna_clifford_easter_special
Ons hou van

Vier Paasfees saam met Jenna Clifford

Om Paasfees te vier het Jenna Clifford haar nuwe prettige versameling Passfees-eier hangertjie vrygestel.

Hierdie paasfees kan jy vir ‘n spesiale prys ook ‘n oulike eier geïnspireerde, Jenna Clifford hangertjie besit.

Vanaf die 30ste Maart tot die 30ste April 2012 het Jenna Clifford ‘n spesiale aanbod, waar jy vir slegs R890 die Jenna Clifford sterling silwer [925] paaseier en coreana-ketting te kope kan kry.

Vir meer inligting kontak: 011 523 6600 of besoek www.jennaclifford.com