Ons hou van

Vrouwees gevier

Sy glo ook vroue is ‘n toonbeeld van skoonheid, eerlikheid, mag en liefde en moet gevier word.

En dit is presies wat Jenna Clifford se nuwe reeks fyn juweliersware, waaronder ringe, halssnoere, oorbelle en armbande doen. Hierdie items word gemaak van diamante en edelstene en bewys weer eens dat Jenna Clifford op die voorgrond is met luukse juwele. (Pryse op aanvraag.)

Vir meer inligting, kontak 011 523 6600 of besoek www.jennaclifford.com.

  • Jennifer Badenhorst

    Jenna se werk is nog altyd ongelooflik mooi. Haar werk is uniek en kon ek nog nooit iemand kry wat so uniek in haar skeppings is nie.

    Nogmaals dankie vir al die mooi wat jy al geskep het en nog gaan skep.

  • ANNMARIEWeber25

    I had got a desire to start my own organization, but I did not have enough amount of money to do this. Thank God my close mate recommended to use the loan. So I received the college loan and made real my dream.

  • AQ8wC4 usbfletbptce, [url=http://nrpeunxbacif.com/]nrpeunxbacif[/url], [link=http://uhwsmsweclkx.com/]uhwsmsweclkx[/link], http://qafzoahawqvs.com/