capture_one_7867a
Ons hou van

Verloor jou hart op ‘n handsak

Daar’s ‘n handsak vir elke vrou en elke okkasie by Jo Borkett: Van die helderkleurige, praktiese “Kelly”-handsak vir uitstappies dorp toe, tot elegante, juweel-kleurige palmhandsakke vir die aand.

Pryse vanaf R690. Besoek www.joborkett.co.za vir meer inligting, of loer in by een van die winkels in Sandton City, Rosenbank Mall of Eastgate in Gauteng, of Cavendish in Kaapstad.