Ons hou van

Jou gemaklike naweek-voorkoms

Jou naweek-oplossing: gemaklik én sjiek

Gemaklike ballet-styl skoene

MILADYS het met ingenieurs-akkuraatheid tewerk gegaan om ons almal se gunsteling skoen so gemaklik moontlik te maak. Nou kan jy jou voete ‘n ruskans gee, maak nie saak waarheen jy oppad is nie, want met dié oulike kleure, pas dit saam met alle kledingstukke!

Gemaklike ballet-styl skoeneGemaklike ballet-styl skoeneGemaklike ballet-styl skoene

Kyk wat het ons in die SARIE-winkel:

Rachel dress

Rachel dress

Barok-denim-spanbroek

Barok-denim-spanbroek

Top with pleather trim and studs

Top with pleather trim and studs

 

Sierra Leggings

Die naweek is ook die perfekte tyd om jou bietjie te pamperlang! Kliek hier om vir jouself die perfekte pedikuur te gee.