Eens ’n ryk plek in die Namib, nou ’n spookdorp waar net die sand leef
Ná die ontdekking van diamante was Kolmanskop in die vroeë 1900’s een van die rykste plekke op aarde. Deesdae is dit ’n verlate spookdorp waar die woestyn besig is om alles onder sand te verswelg. Lees ’n uittreksel uit die boek.