sr1102modeprod87
Ons hou van

Juwele vir 2011: Inspirasie uit die natuur

HALSSNOERE

Turkoois-halssnoer van metaal en materiaal R299, Accessorize.

Halssnoer
Sterlingsilwer-halssnoer met hangertjies, R2 646, Thomas Sabo
Halssnoer Halssnoer
Versilwerde halssnoer met
grafiese kuns

R120
Sass Diva

Wit-en-goue blom-halssnoer
R180

Tessa Design

Ringe

 

Ring Ring Ring Ring

Harpuis-ring met swarovskikristalle
R1 950

Louis Vuitton

Piouter-ring
met stene en swarovski-
kristalle

R1 050

Lulu belle

Uil-ring vangepoleerde
metaal

R99

Claire’s

Vergulde ring

R95

Sass Diva

Armbande

 

Armband Armband Armband Armband
Metaal-armband R320
Habits

Harpuis-armband met groot
blommotief

R450

Slate

Halfmaan-armband van
perspeks

R240

Tessa Design

Armband van metaal en
gekleurde stene

R120

Truworths

Oorbelle

 

Oorbelle Oorbelle Oorbelle

Voëltjies van metaal

R89
Accessorize

Oorbelle van sterlingsilwer
en sirkoon

R2 599

Thomas Sabo

Goue piouter-oorbelle met
diamanté-detail

R130

Lulu belle.

Kandelaar-oorbelle van sink en glasstene

R229

Accessorize