sr1106mode66
Ons hou van

Kantoordrag met ‘n twist

Pers stewelskoene van leer (R1299) van Nine West
Silwerkleurige armbande (R89 vir 5), Milady’s
Swart- en silwerkleurige kandelaar-oorbelle met verskillende kristalle (R1300) van Ayala Bar
Horlosie met swart leerband (R16 995) van Tag Heuer
Sonbril met wit raam (R850) Vohue @ Luxottica
Bruin skoene in Mary Jane-styl (R555), Green Cross
Swart fluweelskoene (R349) van Zoom
Serp in skakerings van pienk (R449) van Claudia Clothing
Grys handsak (R390) van Coco Li
  • Kahlin

    Dit is alles baie mooi net jammer dat al hierdie klere en bykomstihede so duur is kan maar net kyk en begeer.

  • Jo

    Ja nee, baie mooi en als, maar ek sal daardie pryse nooit kan bekostig nie!

  • Johanna Baartman

    Ek gaan nog vir my so ‘n paar Mary Jane skoene koop, dit is darem net so mooi, en dit is elke geval ook maar wat jy vir skoene by truworths of queenspark betaal….en dis gemakliker

  • Nana

    Genade as ek al die byskomstighede moet aanskaf sal ek n tweede werk moet kry.

  • Karin

    Ja dis baie duur. Wat van mode artikels vir gewone mense wat met ‘n beperkte salaris en klere begroting moet uit kom?

  • Monna

    Ek is mal oor die Pers stewelskoene maar, kan dit ook nie bekostig nie. Dus sal ek iets soortgelyk by ander winkel gaan soek wat ek wel kan bekostig :)