Ons hou van

Feesbykomstighede onder R500

Wees stylvol in ‘n plat sandaal met versiering (R350), Sissy Boy @ Cosmo Footwear. (foto bo)

Skep ‘n kreatiewe voorkoms met ‘n halssnoer met skulp-detail (R449,95), Mango.

Halssnoer Mango

Rooi-oranje-en-geel serp van katoen met blompatroon (R120), Lulu Belle.

Katoen Serp Lulu Belle

Lyk soos ‘n filmster met ‘n grootraam-sonbril. Blougroen plastiekraam-sonbril (R220), House of JD.

Grootraam-sonbril House of JD